<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>65 and Style: 032</tempo>
<title>Lurianne In my drome</title>
<lyrics>[V1]
. C
 In my drome soek ek jou
.Dm
 Onder die sekelmaan
.G7               G
 Oppan na Gordensbaai
.        C
 In die Kaap

[V2]
. C
 Daar waar die son in die mis verdwyn
. Dm
 In die stilte op die kaai
.G7               G
 Wag jy reeds vir my
.        C
 In die Kaap

[C1]
.   F                 G
   Geen Storm kan my keer
.     Em           Am
   My hart is in beheer
.   F                G
   Ons drome is die plek
.               C
   Waar ons ontmoed

[C2]
.   F                   G
   Vanaand sien ek jou weer
.          Em            Am
   In jou arms waar ek begee
.   F                G
   Ons drome is die plek
.               C
   Waar ons ontmoed

[V3]
.              C
 Dan loop ons kaalvoet deur die see
.     Dm
 Die wind gee bietjie mee
.      G7                  G
 Na 'n eiland op blouberg strand
.        C
 In die Kaap

[V4]
.        C
 Ronde klippies tel ons op
.      Dm
 En verkyk ons aan die klomp
.  G7               G
 Geraamtes op die strand
.        C
 In die Kaap

[C3]
.   F                 G
   Geen Storm kan my keer
.     Em           Am
   My hart is in beheer
.   F                G
   Ons drome is die plek
.               C
   Waar ons ontmoed

[C4]
.   F                   G
   Vanaand sien ek jou weer
.          Em            Am
   In jou arms waar ek begee
.   F                G
   Ons drome is die plek
.               C
   Waar ons ontmoed

[B1]
.   Am
   Sluimer dan nie meer my lief
.        F
   Ons drome maak ons vry
.   Am
   Sluimer dan nie meer my lief
.       G               (G7)
   Ons drome maak ons vry

[V5]
. C
 In my drome soek ek jou
. Dm
 Onder die sekelmaan
. G7              G
 Oppan na Gordensbaai
.        C
 In die Kaap</lyrics>
<key>C</key>
</song>